Wen doepa vir troumooi hare

Jou hare speel ’n belangrike rol op jou troudag, omdat dit nie net jou gesig omraam nie, maar ook die deel van jou liggaam is waarna gaste die hele dag lank kyk. Maak seker jou hare is gesond en troumooi wanneer jy voor die kansel staan, met hierdie produkte van Marc...

Klassieke plaasstyl troue

Robert en Elida het ’n klassieke plaasstyl troue gehad, met proteas, biltong, mosbolletjies en hope pret by Cussonia Crest net buite Pretoria. ——————————————————————————– Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe werkswinkel op 18 Junie 2016 by Morgenzon in...

Die rol van die bruid se pa

As die bruid se pa, speel jy ’n belangrike rol op jou dogter se troudag en dit is daarom ’n goeie idee om vooraf te weet waarvoor jy jouself inlaat wanneer die beplanning begin....

Skitterwit tande vir ’n sprankelende bruid

Die glansbladsye van bruidstydskrifte is vol modelle met skitterwit tande maar as jy in die spieël kyk lyk jou tande vir jouself dalk meer aan die afwit kant. Nou kan jy hulle ook spierwit maak, sommer by die huis! Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe...

Hou ’n romantiese piekniektroue

Om ’n romantiese piekniektroue in die buitelug te hou, is deesdae baie gewild. Liza de Jager van Bella Vestito verklap die moets en moenies van so ’n troutema. Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe werkswinkel op 18 Junie 2016 by Morgenzon in Pretoria en...