by Troukoors | Apr 19, 2016 | Regte Troues
Francois en Michelle het nou wel nie ’n romantiese eerste ontmoeting gehad nie, maar hulle troue was soos die elegante feëverhaal wat hulle liefdesstorie is....
by Troukoors | Apr 18, 2016 | Ander
Die troue is verby en julle het nou net wittebrood op die brein en is opgewonde om jul lewe saam te begin. Hier is ’n paar dinge waarvan julle nie moet vergeet nie. Noudat die mooiste paar uur in julle lewens verby is, is dit maklik om van sekere dinge te vergeet...
by Troukoors | Apr 18, 2016 | Verhoudings
’n Nuwe verhouding het altyd ’n paar struikelblokke om te oorkom voordat dit groei toe iets dieper… en moontlik trouliefde. Uitvlucht se Clara Joubert gee raad oor hoe om hierdie probleme te oorkom. Verliefwees is een ding, maar ’n nuwe verhouding is dikwels vol...
by Troukoors | Apr 15, 2016 | Ander
Charlize Berg se nuwe CD, As jy weet dis liefde, is pas vrygestel en twee gelukkige lesers kan elkeen ’n CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Charlize Berg is ’n sangeres wat met niemand anders verwar kan word nie – haar stem is onmiskenbaar eiesoortig en...
by Troukoors | Apr 14, 2016 | Ongekategoriseerd
’n Troue met ’n rustige, skoon en elegante atmosfeer sal gaste vir dae lank nog laat praat. Maria Marquerite Photography deel so ’n troue met ons. Ligte skakerings van blou word deesdae baie gebruik by troues, omdat hierdie kleure met rustigheid geassosieer word. Jy...