Fotograaf 101 – Maak die regte besluit

Die fotograaf speel ’n groot rol in jou groot dag. Minette Badenhorst het met Image2U Photography gaan gesels oor hoe jy hierdie keuse moet maak. Image2U Photography is passievol oor troufotografie. Hierdie getroude paartjie is bekend vir hulle opwindende en...

Oggendtroue met Italiaanse flair

’n Oggendtroue, met net die belangrikste mense, is soms die perfekte manier om ’n nuwe lewe saam af te skop. An-Sophie Jonker het meer gaan uitvind oor hierdie spesiale dag.   ʼn Intieme oggendtee-bruilof met ʼn Italiaanse Mafia-tema is presies wat Frank en Mariska...

Trouvideo’s 101 – wat jy moet weet

Trouvideo’s is een van die beste maniere om jou spesiale dag te herleef. Daar is wel baie aspekte om in gedagte te hou om die beste besluite te neem wanneer dit by jou trouvideo’s kom. Videograaf, Zandre Rossouw van Cinastage Studios, gee vir An-Sophie Jonker sy raad...

Die Ghoema 2019-wenners is aangekondig

Die Ghoema 2019 Musiektoekennings is by Times Square by Sun Arena in Pretoria gehou. Lees verder om te sien wie elke kategorie gewen het. Alhoewel die kykNET Ghoema Musiektoekennings onder baie spanning en ongelukkigheid afgeskop het, was dit tog ’n mooi aand...

Troubeplanning oor ’n afstand

Troubeplanning, veral oor ’n afstand, maak grotendeels staat op watter verskaffers jy gebruik en of hulle betroubaar is. Johan Ungerer gesels met Marlize Leyden oor hoe hy te werk gegaan het om ’n Weskustroue vanuit Gauteng te beplan. Op ’n windstil Weskus-namiddag...