by Troukoors | Mar 14, 2016 | Ongekategoriseerd
Dit is deesdae nogal in die mode vir bruide om hul grimering lig en natuurlik te hou. Liezl Meyer van Liezl Meyer Hair & Make-Up gee raad oor hoe jy jouself mooi en natuurlik kan laat lyk… op gewone of spesiale dae. Is jou begroting vir jou troudag ’n...
by Troukoors | Mar 10, 2016 | Ongekategoriseerd
Skryfbehoeftes speel ’n groot rol wanneer jy besluit om te trou omdat dit iets verklap oor die styl en kleurskema van jou troue. Liz-Mari Myburgh van Creatif with Lizzy verklap wat nuut is in die wêreld van trouskryfbehoeftes vir hierdie jaar. Na die opgewondenheid...
by Troukoors | Mar 8, 2016 | Regte Troues
Jo-Anne is mal oor die markstalletjies van Kaapstad, wat dan ook die tema was vir haar en Robin se troue. Gemaklik en pret som hulle mooiste dag perfek op. Die twee ken mekaar al vandat hulle twaalf jaar oud is. Hulle pa’s is beste vriende en een aand het die twee se...
by Troukoors | Mar 4, 2016 | Ongekategoriseerd
Christell du Preez van The Peachy Peony het gaan ondersoek instel oor wat die nuutste troutendense is wat hierdie jaar in die kollig gaan wees. Lees verder as jy in 2016 gaan trou. 2016 is al goed op dreef en die trouseisoen is volstoom aan die gang. Baie mense het...
by Troukoors | Mar 3, 2016 | Ander
Benjamin en Leticia was met die eerste oogopslag verlief, daarom is dit net gepas dat hulle verlowingsfotosessie net so uniek en perfek moes wees soos hulle liefdesverhaal. Gewoonlik word ’n verlowingsfotosessie net op een plek gehou, maar wanneer jy jou verhouding...