Jou gratis screensaver vir Maart

Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. ————————————————– KOOP JOU TROUKOORS TYDSKRIF DEUR HIER TE KLIEK. Wanneer ’n mens trou is dit ’n baie spesiale tyd in jou lewe, wat net...

Netwerkprobleme lei tot die kansel

Wie het nou kon dink dat netwerkprobleme by jou werk jou na jou trouvrou toe kan lei? Vir Attie en Marlene is dit presies die rede hoekom hulle ontmoet het. ————————————————– KOOP JOU TROUKOORS TYDSKRIF DEUR HIER TE KLIEK. Wanneer ’n mens trou is dit ’n baie spesiale...

Trouroktendense vir 2016

Dis ’n nuwe jaar, met nuwe tendense en ook nuwe trourokontwerpe. Ons het by Enzoani gaan hoor watter tendense en tipe ontwerpe ons in 2016 kan verwag. Jou trourok is een van die belangrikste elemente van jou spesiale dag… daarom moet dit in die kol wees wat die...

Interessante idees vir jou gasteboek

’n Gasteboek is nie meer daardie vervelige boekie wat jy net een keer in tien jaar uit ’n boks in die motorhuis krap nie, dit is nou iets baie meer… uniek, kleurvol en dit versier daardie leë muur in jou huis. Dit is iets wat deel is van jou dekor en iets waarna...

Geldfoute wat pasgetroudes moet vermy

As pasgetroudes wil julle graag jul nuwe lewe saam op die regte manier begin en dit sluit ook julle geldsake in. Hier is ’n paar slaggate wat julle liewer moet vermy as julle daardie spaarvarkie vet wil hou. Geldsake is nooit maklik om oor te gesels nie, maar dit is...