by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ander
Jou beste vriendin gaan trou en jy wil graag die beste strooimeisie wees wat jy kan wees. Hier is vyf slaggate wat jy liefs moet vermy as jy graag die bruid se dag mooi en gelukkig wil maak. Om ’n strooimeisie te wees by ’n vriendin se troue, is ’n baie opwindende rol...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
André en Marli was nege jaar saam voordat hulle uiteindelik saam voor die kansel gestaan het. Dit het hulle geleer dat vriendskap die beste fondasie is vir liefde wat vir altyd sal hou. Die oggend voordat André en Marli by Oxbow Country Estate sou trou, het dit gereën...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ongekategoriseerd
Troues met ’n plaastema is baie gewild in Suid-Afrika, veral onder doen-dit-self bruide. Hoe dan anders met ons sonskyn en buitelewe? Sonja Oosthuizen, van Karoosie, gee ’n paar idees vir die blomme wat by so ’n sprokiestroue gebruik kan word. ʼn Plaasstyl troue hoef...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
Minder was beslis meer met Michelle en Mauritz se troue by Moon & Sixpense. Michelle wou van die begin af ʼn troue sonder tierlantyntjies gehad het en warm aardse kleure, met skoon lyne, het alle fokus op die bruidspaar gehou. LIEFDE OORWIN ALLES Na twee jaar saam,...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ongekategoriseerd
Blomme, voëltjies en ander items wat uit papier gemaak kan word, is deesdae ’n baie gewilde tendens vir troues en ander funksies. Met hierdie maklike stappe, kan jy sommer in ’n japtrap jou eie blommetuin uit papier vou. Iets handgemaak is so spesiaal en persoonlik en...