ʼn Intieme boheemse troue

Domenique en Eben is ʼn avontuurlistige paartjie wat ʼn klein boheemse troue, wat nie te tradisioneel moes voel nie, wou hê. Hulle het dit beslis reggekry en die eindresultaat was pragtig en baie romanties. Die tweetjies was byna twee jaar verloof maar het eers twee...

Van kollegas tot man en vrou

Gavin en Chloe was vir jare kollegas voordat hulle toevallig langs mekaar beland het op pad na ’n werksfunksie… vandag deel hulle ’n lewe as man en vrou. WAAR HET JULLE LIEFDESVERHAAL BEGIN? Ons het vir vier jaar saam gewerk toe ons per toeval saam, langs...

Gee jouself ’n facial

Jou groot dag is hier en jy wil graag die blosende bruid wees waarvan almal praat… al is jou begroting ’n bietjie knap. Hier is ’n paar doen-dit-self-resepte waarmee jy en jou bruidsmeisies julself kan bederf. ’n Facial by die huis, kan net so lekker wees as een...

Lika Berning se 5 geheime vir ’n gelukkige huwelik

Trouvoete se Lika Berning is al ’n hele paar jaar getroud en het onlangs weer ’n baba ryker geword. Sy verklap hou sy en Clyde hulle huwelik gesond en gelukkig hou. Sy is letterlik Suid-Afrika se ‘liefling’-aktrise en die koningin van Afrikaanse romantiese komedies,...

Ballerina-inspirasie vir jou troue

Sagte pienk balletskoene, ’n kombinasie van pastelkleur rose en oulike skryfbehoeftes is gebruik om hierdie fotosessie ’n bietjie ballerina inspirasie te gee. Loer verder, miskien sien jy iets wat jy vir jou eie troue kan gebruik. Laura van Laura Jansen Photography...