by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ander
Julle is maar pasgetroud en wil glad nie daaraan dink om mekaar te verloor nie. Maar die lewe is onvoorspelbaar en daarom is dit belangrik om ’n behoorlike testament in plek te hê, sodat die mense wat agterbly nie sukkel nie. Net soos wat ’n huweliksvoorwaardekontrak...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ander, Beplanning, Verhoudings
Is julle min lus vir mense, rondry en foonoproepe tydens die eerste week van julle gtroude lewe? Maak dan julle wittebrood ekstra privaat en ekstra spesiaal deur vir julle plek te bespreek op ’n luukse plesierboot om julle huweliksreis mee af te skop. Daar is darem...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Beplanning
’n Troue is altyd vir die bruid en bruidegom die lekkerste dag van hulle lewe. Daar is natuurlik nie vir hulle ’n vervelige oomblik nie, want soveel opwindende goed moet gebeur. Maar jou gaste voel dalk anders. ’n Bruid en bruidegom se troue is gewoonlik vir hulle vol...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
Shelley en Clinton het ’n pragtige luilekker troue in Yzerfontein, by die Strandkombuis gehad. Dis die tipe paartjie wat hulle is, gemaklik en ontspanne. Die wit kleurskema, met spatsels blou en groen het perfek gepas. Om ’n troue oor die langafstand te beplan, is ’n...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Beplanning
Pasgetroude paartjies begin dikwels hulle lewens saam in ’n woonstel of meenthuis met beperkte kasspasie. Vermy onnodige konflik met manlief deur van die begin af jou klerekas perfek te beplan sodat alles netjies pas. Trou en trek kan vir ’n pasgetroude paartjie ’n...