Maak jou hondekind deel van die troue

Wagter is al jarelank jou beste vriend, selfs voor liefie in die prentjie gekom het, en jy wil hom graag deel maak van die troue. Retha van die Canine Edu-Centre het raad oor hoe om te maak. Dit is glad nie meer so ʼn vreemde verskynsel om honde deel te sien van troues...

Kies die regte kleurskakering vir jou trourok

Jy het nog altyd gesien hoe jy die paadjie in ’n spierwit trourok gaan afstap, maar skielik wonder jy of winterwit, sjampanje of roomkleurig nie beter by jou sal pas nie. Juanri du Toit van Juanri Image Consultant & Fashion Designer het raad om die keuse makliker...

Die perfekte kousband vir jou troudag

Daar is baie tradisies wanneer dit by trou kom en die kousband is nogal ’n kontroversiële een, waarvan party paartjies hou en ander glad nie. Hier is ’n paar idees en wenke as julle wel hierdie tradisie gaan deel maak van julle troudag. Wanneer die DJ begin om...

Minki van der Westhuizen se skoonheidswenke

Elke meisie wil graag stralend lyk op haar mooiste dag. Maar ongelukkig is ’n mooi vel nie iets wat jy in ’n japtrap kan kry nie. Hier is nuttige skoonheidswenke wat jou sal help om ’n vlekkelose vel op jou troudag te hê. ’n Mooi vel is iets wat ons as vroue begeer,...

Wat julle moet weet oor boedels

Verlede week het Van Eden Attorneys meer vertel oor wat ’n testament behels en hierdie week verklap hulle wat julle oor boedels moet weet en hoe dit hanteer moet word. Noudat jy weet wat die nadele daarvan kan wees om nie ’n testament in plek te hê nie, gaan ons...