by Troukoors | Jan 12, 2016 | Beplanning
Die tafelplasings is aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Marilo van Bella Fiore gee raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel. Tafelplasings is nie altyd ’n...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
Rose, pêrels en kant, wat kan nou meer romanties wees as dit? La Bella Vita Events, saam met Maxine Oakley wys vir ons, met hierdie mooi fotosessie, hoekom vintage troues so gewild onder Suid-Afrikaanse bruide is. Vintage as trou-tema werk baie goed vir intieme,...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
Jonice en Wian wou ’n klein, intieme troue gehad het. ’n Stylvolle kombinasie van swart, goud en wit het ’n elegante tydlose atmosfeer geskep. Nie eers die koue wind kon die warmte van hulle dag bederf nie. Die twee het ’n interessante aanloop tot hulle verhouding...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
Dit was liefde met eerste oogopslag vir Colette en Hechter en nog voor hy al met haar gepraat het, het hy reeds haar pa vir haar hand gevra. ʼn Troue in die Karoo was ʼn uitgemaakte saak vir die twee. Ment en koraal was pragtige kleurmaats vir hulle plaastema troue....
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Mode en Skoonheid
Die dae van beperkte opsies vir die bruidegom, wat klere aanbetref, is verby. Deesdae is daar baie style en temas om van te kies. Liza de Jager van Bella Vestito vertel ons meer oor 2015 se modetendense vir mans. In die verlede was daar slegs keuses wanneer ’n...