by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ander
Jy was so opgewonde om ’n ma te word en kon nie wag om julle bondeltjie vreugde in jou arms vas te hou nie. Maar nou het hierdie mensie jou hele wêreld op sy kop kom draai. Hier is raad oor hoe om hierdie uitdagende tyd te oorleef. Om ’n baba te hê is ’n wonderlike...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Regte Troues
Annemarie en Juan is plat-op-die-aarde Weskusmense, wat kaalvoet op die strand getrou het. Skoene was opsioneel vir die gaste wat na die troue toe genooi is met ʼn boodskap-in-ʼn-bottel. Almal kon heerlik in die vars seelug ontspan. Die paartjie was reeds ʼn dekade lank...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Resepte, Verhoudings
Troubeplanning is veeleisend, maar dit hoef nie tussen julle te kom nie. Maak tyd vir mekaar en gaan vir ’n romantiese piekniek om julle aandag weer vir ’n slag op mekaar te fokus. Soms kan troubelainng heeltemal oorvat en voordat jy jou oë uitvee, is dit al waaroor...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Mode en Skoonheid
Die groot vraag is gevra en jou antwoord was ja. Nou moet jy die perfekte trourok kry om jou soos ’n prinses te laat lyk op jou mooiste dag. Bella Vestito gee raad oor hoe jy hierdie keuse ’n maklike een kan maak. Elke meisie droom van kleins af al oor hoe haar...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Verhoudings
Paartjies met geskeide ouers kan ’n mynveld betree wanneer dit kom by troureëlings tref. As albei ouerpare geskei en weer getroud is, kan dit nog meer ingewikkeld raak. Hettie Coetzee het raad oor hoe jy almal by die troue kan betrek sonder om ’n koue oorlog te begin....