Maak seker jy is gesond op jou troudag

As jy nie lekker voel nie, sal jy nie jou troudag kan geniet nie, so maak seker dat jy gesond en gelukkig is wanneer jy voor die kansel staan en gaan wittebrood hou. Net soos wat jy jou troue in die fynste besonderhede beplan, is dit ook nodig om seker te maak dat jy...

Kies die perfekte seremoniemeester

Jou seremoniemeester hou baie van die leisels van julle trou-wa vas op die dag en kan ʼn meester in die taak wees, of uitdraai as ʼn seremoniemonster. Kies dus versigtig. ʼn Seremoniemeester is nie net die persoon wat die gapings tussen die toesprake met grappies vul...

Hou jou troeteldier se tande skoon

Julle het pas ’n nuwe troeteldier gekry en wil graag van die begin af seker maak dat hy gelukkig en gesond is. Begin dan deur van die begin af sy tande skoon te hou, want vrot tande sal in die toekoms baie nadelige gevolge hê vir jou dier en jou beursie. Selfs van die...

Kreatiewe bewoording vir jou trou-uitnodigings

Baie paartjies betaal deesdae self vir hulle troue en beplan die geleentheid rondom hulle eie behoeftes en voorkeure. Soms is ʼn kreatiewe trou-uitnodiging nodig om die behoefte te verduidelik. Yolande van Deventer het raad. Die dae van tradisionele troues, waar die...

Sjokolade-geskenkies vir die gaste by jou troue

Geskenkies vir die gaste by jou troue, kan nogal ʼn kopkrap afgee. Sjokolade is ʼn klassieke gunsteling wat enige gas spesiaal laat voel, veral met ietsie uit ʼn professionele sjokoladehuis soos Huguenot fine chocolates in Franschoek. Die fliek Chocolat, het die wêreld...