by Troukoors | Jan 13, 2016 | Regte Troues
Nico het geweet dat Petri sy trouvrou is, nog voor hulle vir die eerste keer ontmoet het… en sy was verlief en verlore van die eerste oomblik wat sy hom gesien het. Nico en Petri het ’n pragtige liefdesverhaal, wat op ’n hoë noot gevier is op hulle troudag....
by Troukoors | Jan 13, 2016 | Ongekategoriseerd
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes, wat jy hieronder kan aflaai… Daar is darem niks lekkerder as om ’n mooi agtergrondprentjie op jou rekenaar of ander slimtoestelle te hê nie… veral as jy...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ongekategoriseerd
As strooimeisie is dit jou werk om seker te maak dat jou bruid die beste kombuistee het wat daar nog ooit was. Hier is raad om jou te help om die dag perfek te maak. Volgens legende was daar eendag ’n Duitse meisie wat van ’n ryk familie afkomstig was. Sy het verlief...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Verhoudings
Die liefde is een van die wonderlikste geskenke wat die lewe jou kan gee, maar dit is beslis nie altyd maanskyn en rose nie. Ons het by ’n bekende skrywer gaan uitvind watter waarhede agter hierdie lewensveranderende gevoel skuil. Nicholas Sparks is een van die...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ongekategoriseerd
Mnr SA 2013/14, John Owens, gaan trou! Ouer tannies pik al ʼn traan en die jonges is heimlik jaloers op sy beeldskone toekomstige bruid, Chantelle. Hulle deel met ons hulle pragtige verlowings fotosessie. Mooi bly maar mooi, en mooi is die paartjie beslis. Jy kan...