by Troukoors | Jan 16, 2016 | Ander
Om huis op te sit kan ’n groot uitdaging wees. Hier is ’n paar oulike items wat handig te pas sal kom in enige pasgetroude se kombuis. Jy is amper ’n Mevrou en skarrel verwoed rond om seker te maak dat julle nuwe huis darem die basiese goedjies het. Daar is so baie...
by Troukoors | Jan 14, 2016 | Beplanning
Troukoek is een van die duur items op jou troubegrotingslysie. As jy ’n beperkte begroting het, is dit goed om te weet presies wat nodig is om die ideale troukoek te kies. Hier is ’n paar wenke van Bang-vir-Bak. Daar is iets spesiaal en persoonlik daaraan om sekere...
by Troukoors | Jan 13, 2016 | Regte Troues
Die span agter hierdie secret shoot het dit reggekry om met die mooiste blou en ander pastelskakerings ’n woudagtige towerwêreld te skep, wat perfek sou werk vir ’n sprokiesmooi troue. Pieter en Anneri Carinus is in 2013 as SARIE se Bruidspaar van die Jaar aangewys,...
by Troukoors | Jan 13, 2016 | Regte Troues
Francois en Louise het verlief geraak van die eerste oomblik wat hy met haar kom gesels het en hulle het nog nie ’n dag terug gekyk nie. Hulle deel foto’s van hulle spesiale dag met ons. WAAR ALLES BEGIN HET “Ons is albei mal oor perdry en dit is juis tydens die...
by Troukoors | Jan 13, 2016 | Regte Troues
Ilona en Eugene se troue, in elegante wit met kristal en silwer, het net weer bewys dat klassieke styl en skone eenvoud altyd tydloos sal bly. Eugene se pa het die lodge, waar die tweetjies getroud is, spesiaal vir sy kinders se troues laat bou. Opgedollie in die...