by Troukoors | Jan 21, 2016 | Beplanning
Kleur, die ruggraat van jou troue se tema, is ‘n subtiele kombinasie van julle twee se persoonlikehede, die atmosfeer wat julle wil skep en die gevoel wat dit by die gaste gaan los. Kyk gerus na hierdie perfekte kleurpasmaats vir idees vir jou troue. Jy voel...
by Troukoors | Jan 19, 2016 | Regte Troues
Met Carli en Wimpie se troue het die twee families hulle kreatiewe staal gewys en self hierdie pragtige troue in die wynlande aanmekaar gesit. Elke aspek was eg en eie aan hulle liefde. Die twee het mekaar gedurende ʼn Desembervakansie op Jongensfontein se strand...
by Troukoors | Jan 18, 2016 | Ongekategoriseerd
Jy wil graag mooi maer wees op jou troudag, maar vir die meeste bruide is hierdie ’n groot stresfaktor omdat hulle dit verkeerd benader. Hier is wat nie nie moet doen nie! Jy het baie hooi op jou vurk wanneer jy moet troue reël, maar tog wil jy op jou mooiste lyk...
by Troukoors | Jan 16, 2016 | Ongekategoriseerd
Om mooi bruin te wees op jou troudag kan nogal ’n uitdaging wees, veral as jy nie tyd het om in die son te lê nie en jou verbruiningsproei jou oranje laat lyk. Alexa Swart gesels oor die voor- en nadele van kunsmatige verbruining. Ons almal ken so ’n person. Kom ons...
by Troukoors | Jan 16, 2016 | Ongekategoriseerd
Hoekom maak jy nie ’n detoksprogram deel van jou skoonheidsvoorbereiding voor jou troue nie? Die voordele daarvan maak dit beslis die moeite werd! Met al die belanning en voorbereiding wat gepaard gaan met die reël van ’n troue, is dit maklik om jou liggaam se...