5 maniere om jou venue by jou styl te laat pas

Julle het na ’n venue gaan kyk en is mal oor alles, behalwe daardie een muur en standbeeld, wat nou? Los julle dié venue en gaan soek vir ’n ander een wat meer gepas is vir julle styl? Dit is moeilik om aan almal se smaakvoorkeure te voldoen wanneer dit kom by die...

Hoe kies jy skryfbehoeftes vir jou troue?

Skryfbehoeftes is die eerste ding wat jou gaste van jou troue sien en daarom moet dit indrukwekkend wees. CloudNest Design het raad oor hoe jy die beste keuses vir jou troue kan maak. Wanneer ’n mens aan jou toekomstige troudag dink, dink jy: “Wow, ek kan nie wag nie,...

Verwelkom jou gaste met tuisgemaakte drankies

Dit is ’n splinternuwe jaar en weer tyd vir partytjies en funksies… en as dit julle eerstes is as getroudes, wil jy beslis die gaste beïndruk. Verwelkom gaste met drankies wat jy self gemaak en kreatief voorgesit het. Dit is deesdae te duur om ’n oop kroeg te hê...

ʼn Blomryke troue in die Laeveld

Amy hou besonders baie van blomme en het dit in elke aspek van haar en John se troue ingewerk. Dit het beslis gesorg vir ʼn vars en romantiese atmosfeer. Amy en John het by die kerk ontmoet en al het dit vir John bietjie langer as vir Amy gevat, het die liefde tog oor...

’n Sonnige geel liefdesfees

Almal was mal oor die geel trou-inspirasie wat ons verlede week met julle gedeel het. Daarom het ons besluit om hierdie tendens verder te ondersoek deur Stephen en Teresa McGregor se mooiste dag onder ons rooskleurige vergrootglas te bekyk. Stephen en Teresa se paaie...