5 geskenkidees vir ’n kombuistee

Maak seker oulike en unieke geskenke, wat onthou en waardeer sal word, by die volgende kombuistee wat jy moet bywoon met Yuppiechef se oulike versameling produkte wat aanlyn gekoop kan word. Die troukoors loop hoog onder jou vriendinne en dit voel vir jou asof jy van...

Kies die perfekte lipstiffie vir jou troudag

Elke bruid wil graag hê dat haar lippe perfek moet lyk vir die soen wat van haar ’n mevrou gaan maak. Hier is ’n paar wenke om die perfekte lipstiffie vir jou groot dag te kies. Om die regte lipstiffie te kies vir jou troudag, kan nogal ’n uitdaging wees, want daar is...

Raad vir geswelde voete op jou troue

Jy spandeer baie tyd op jou voete tydens jou troue en die dae voor dit, so dit is net normaal dat hulle gaan protesteer oor die baie druk – veral as daar nuwe hakskoene ook nog betrokke is. Anella Wedding Shoes gee raad. Net Aspoestertjie se susters sal so...

Oulike idees vir dankiegeskenkies

Dis ’n ou tradisie om klein dankiegeskenkies vir jou gaste te gee om hulle te bedank omdat hulle daar was en sodat hulle jou mooiste dag altyd sal onthou. Marilo van Bella Fiore vertel watter geskenkies tans gewild is. Deesdae is daar baie oulike idees en jy kan maar...

Hou jouself gesond vir jou troudag

Die laaste ding wat jy op jou troudag wil wees, is siek. Yolande van Deventer, apteker aan die Universiteit van die Witwatersrand, gee vir jou raad om jou liggaam in ’n tip-top kondisie te hou. Stres is ongelukkig deel van die pakket wanneer dit kom by troubeplanning...