by Troukoors | Jan 11, 2016 | Mode en Skoonheid
Eden&Co het ’n wye verskeidenheid van die mooiste leer-items wat jy kan deel maak van jou troue. Leer is duursaam en is ideaal vir enige vintage- of plaasstyltroue. Dit is ook die ideale geskenk vir die manlike lede van die gevolg. Het jy al ooit daardie oomblik...
by Troukoors | Jan 11, 2016 | Verhoudings
Verras hom (of julle nou pasgetroud is of nie) met een van hierdie oulike liefdesbriefies in sy aktetas. Dit is nie net romanties nie, maar sal hom ook baie spesiaal laat voel. As jy graag die man in jou lewe spesiaal wil laat voel, is hierdie oulike briefies van The...
by Troukoors | Jan 11, 2016 | Ongekategoriseerd
Maak seker dat almal jou pragtige, sprakelende en liefdevolle oë raaksien op jou troudag deur dit doeltreffend te beklemtoon met die regte oogomlyntegnieke. Om dit reg te doen, het jy professionele toerusting nodig soos Real Techniques se eksklusiewe reeks borsels en...
by Troukoors | Jan 10, 2016 | Ongekategoriseerd
Die winter is skaar hier en die somersklere word alweer uitgepak. Bruide wat in die somer trou, moet ook seker maak dat hulle gereed is vir ’n warm troudag. Geen bruid se droom is om sweterig en met grimering wat loop voor die preekstoel te staan nie. Daarom moet...
by Troukoors | Jan 10, 2016 | Resepte
Vintage en plaasstyltroues, met lekkergoedtafels en snoeperye, is deesdae baie gewild en het ou gunstelinge, soos toffie-appels weer laat herleef. Jy kan dit op jou troue hê en dit sommer self maak ook. Die lekkerste ding van ’n vintage of plaasstyl troue, is dat dit...