Troue met elegante skakerings van grys en pienk

’n Troue wat gesellig genoeg was om deurnag te hou, maar elegant genoeg was vir die glansblaaie van ’n bruidstydskrif, was die uiteinde van Dries en Alecia se mooiste dag. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind. Hierdie pragtige kuiertroue was presies wat...

WEN ’n STROOMOP-DVD!

Drie gelukkige lesers kan elkeen ’n DVD wen van Ivan en Donnalee se nuutste lokettreffer wat dié week op DVD en DStv BoxOffice vrygestel word. “Met kinkels in die verhaal, en verassings in die storielyn wat mens nie verwag nie, is daar genoeg drama in STROOMOP om...

Voorbladsessie vir Troukoors se derde uitgawe

Ons voorbladsessie vir die uitgawe wat tans op die rak is, is by Morrells Boutique Estate gehou, omdat dit perfek by ons Afri-Franse styl gepas het. Klik hier om nog van die foto’s te sien wat geneem is. Tendense kom en gaan, maar ’n tydlose styl en kleurskema bly...

Boudoir-fotosessie 101

’n Boudoir-fotosessie is dalk ʼn onderwerp wat liefs oor gefluister wil word, tog is dit een van die spesiaalste geskenke wat jy vir jou man of verloofde kan gee. An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. As jy dink jy is te skaam, te mollig of nie “model”...