Oefeninge om jou lyf trougereed te kry

Oefeninge is nie altyd lekker nie, maar kan wonders doen vir die troulyf wat jy graag wil hê. Slank se kenner gee drie oefeninge wat jou sal help om pragtig te lyk in jou trourok. Slank, met Leandie du Randt-Bosch as aanbieder, is tans elke Maandagmiddag te sien om...

Middagtroue 101- rig jou venue so in

’n Middagtroue kan lekker gesellig wees en jou venue eintlik meer komplementeer as wat jy sou dink. Ourief se span gee vir Minette Badenhorst raad oor hoe om seker te maak jy kry die beste uit jou middagtroue uit. Ourief is ʼn unieke plattelandse venue wat net...

ʼn Bruiloffees met gees!

ʼn Bruiloffees met hope gees is al wat Janike en Stephan Carstens vir hulle troudag wou hê. Dit is presies ook wat dit was, ʼn groot kuier, feesviering en gaste met hope gees. Dit was ʼn stresvrye bruiloffees met ʼn ongelooflike lekker gees vir die getroude paartjie....