Trourokke vir elke bruid se smaak

Trourokke is een van die gewildste items op elke bruid se inkopielysie. Hanrie Lues Bridal het ’n splinternuwe reeks en An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. Hanrie Lues Bridal se nuwe reeks trourokke, Willow Moon, is spesiaal ontwerp vir ʼn moderne...

Trougrimering 101

Trougrimering het ’n groot invloed op hoe jy op jou foto’s lyk. Lees verder oor hoe jy op jou beste kan lyk. Trougrimering is seker een van ’n bruid se grootste bekommernisse wanneer sy beplan om voor die kansel te staan. Die verkeerde grimering sal jou nie net oud...

Wintertroue in pers, turkoois en grys

’n Wintertroue kan nogal ’n uitdaging wees om te reël – veral wanneer jy min tyd het. Maar dit kon nie in die pad staan van Ockert en Louise se mooiste dag nie. Die blitsige beplanning van Ockert en Louise Nel se wintertroue kan inspirerend wees vir enige bruid met...

Moedersdag met ’n liplekker bederf

Moedersdag is die een dag waarop julle troubeplanning opsy moet skuif en vir ’n slag die ma’s in julle lewe moet bederf… Lees verder vir oulike inspirasie. Jy moet eintlik elke dag vir jou ma wys hoe spesiaal sy is. Veral wanneer trouspanning hoog loop en die...

Troue met ’n klassieke dramatiese atmosfeer

ʼn Troue met ’n klassieke en dramatiese bruilofsfees het Jaco en Annchen Steyn soos ʼn skoen gepas. An-Sophie Lourens vertel meer oor hierdie spoggeleentheid. Hulle het by Blomfontein in Cradock hulle beloftes aan mekaar afgelê en hulle dekor en die atmosfeer was so...