Trouskryfbehoeftes – handgemaak is mooi

Trouskryfbehoeftes kom in alle vorms en groottes, maar soms is dit nodig om iets tradisioneel te doen. An-Sophie Lourens vertel jou hoekom. Datastokkies, ʼn webwerf, fotorame… Dit is alles oulike maniere om moderne trouskryfbehoeftes te skep. Tog soek sommige...

Valentynsbederf 101

Valentynsbederf is hierdie jaar ʼn moet, want dis nie soos enige ander jaar se valentynsdag nie… Hierdie is julle eerste en dalk laaste Valentynsdag as verloofdes en dalk net die regte romantiese voorsmakie voor julle groot dag. Met Valentynsdag om die draai, gaan...

Blomme hoef nie jou trouspaarvarkie te breek nie

Blomme is een van die mooiste, maar ook duurste elemente op ’n troue. Maar dit hoef nie jou begroting te oorskry nie. An-Sophie Lourens ondersoek hoe jy dit bekostigbaar kan hou. “Jou blomme speel ʼn belangrike rol om die atmosfeer en tema van die troue te bepaal. Met...

Strooimeisies kan so gevra word!

Strooimeisies is ’n belangrike deel van julle groot dag en dit is ’n oulike idee om hulle op spesiale maniere te vra om deel te wees van die troue. Minette Badenhorst wys vandag vir jou oulike idees om die ‘groot vraag’ te vra!   Deesdae is dit ’n gewilde tendens...