Wen Hanna Boss se nuwe CD

Wen Hanna Boss se splinternuwe album as jy vandag vir ons kompetisie inskryf en maak haar musiek deel van jou troudag. Hanna Boss se musiek is beslis iets wat jy op jou troue wil hê! Sy het ’n pragtige stem, met baie rou emosie en het die unieke gawe om Pop- en...

Bloeisels op jou troudag

Bloeisels het nog altyd ’n manier gehad om ’n mens te laat dink aan sprokies en is dus perfek vir jou sprokiesdag. Minette Badenhorst vertel wat die inspirasie was agter vandag se pragtige gestileerde fotosessie.   Pienk bloeisels, aan die begin van lente, is een van...

Trourok koop of huur?

’n Trourok is heel moontlik nie iets wat jy weer sal kan aantrek nie, maar party bruide oorweeg dit tog om kasspasie te maak. Liza de Jager van Bella Vestito bespreek die voor- en nadele van hierdie besluit. Wanneer jy trou is daar soveel besluite om te neem en een...

Mooilykgeheime vir jou troudag

Mooilykgeheime kom nie altyd verniet nie, so jy moet beslis vandag se artikel lees as jy wil skitter op jou groot dag! Elke bruid wil graag mooi en gesond lyk op haar mooiste dag. Maar ongelukkig is nie een van ons perfek nie en duik daar soms skoonheid- en...

Vars asem op jou troudag met IvoHealth

Vars asem is die laaste ding waaroor jy jouself wil bekommer op jou troudag. Daar is dus ʼn paar goedjies wat jy kan doen om ʼn vars asem te verseker, meen Minette Badenhorst. Jou troudag is een van die belangrikse gebeurtenisse in jou lewe, en daar is so baie dinge wat...