Wen DECA se nuwe CD’s

Wen twee van die instrumentale duo, DECA, se splinternuwe CD’s as jy vandag vir ons kompetisie inskryf. Die talentvolle musiekgroep, DECA, het pas twee nuwe albums vrygestel wat die perfekte keuse is vir agtergrondmusiek op julle spesiale dag. Skryf in vir vandag se...

Sprokiestroue vir Henroux en Marli

’n Sprokiestroue het gevolg na ’n braaidag-uitstappie saam met gemeenskaplike vriende hulle paaie laat kruis het. Minette Badenhorst deel die storie agter hierdie mooi troue. Henroux en Marli het ontmoet by ʼn kompleks se braaidag en het baie goeie vriende geword....

Bosveldtroue 101 – wat elke bruid moet weet

’n Bosveldtroue is nie ongewoon vir Suid-Afrikaanse paartjies nie, maar kom soms met uitdagings. An-Sophie Lourens het raad. Suid-Afrikaanse bruidspaartjies is geseënd met verskeie lieflike bosveldtrouplekke om van te kies. Wat is dan nou mooier as ʼn pasgetroude...

Houtdekor by jou troue

Houtdekor is deesdae ’n gewilde tendens by troues en kan self gemaak word. An-Sophie Lourens het gaan ondersoek instel oor watter elemente oulik kan werk op jou groot dag. Houtdekor word deesdae gereeld op troues gesien. Dis met goeie rede, dit skep egtheid en...

Vrae wat alle bruide mee worstel

Daar is baie vrae om te vra wanneer jy jou troue beplan. An-Sophie Lourens soek antwoorde op dit wat na die groot vraag volg. Na die groot vraag gevra is en die groot opwinding ʼn bietjie bedaar het, begin die bruid se kop warrel met allerhande vrae. Dis nie net...