by Troukoors | Feb 7, 2018 | Beplanning
’n Videograaf kan ’n duur uitgawe wees, maar die herinneringe wat hy vasvang is onvervangbaar. An-Sophie Lourens verklap of dit ’n luukse of noodsaaklikheid is. Een van die meeste vrae waarmee verloofde paartjies worstel, is of hulle ʼn videograaf op hulle troue moet...
by Troukoors | Feb 6, 2018 | Regte Troues
’n Langafstandverhouding was vir vyf jaar Antonie en Rozelle se realiteit. An-Sophie Lourens vertel meer oor die dag waarop hulle lewens saamgebind is. Antonie en Rozelle het na vyf jaar se langsafstandverhouding die knoop deur gehaak. Dit was die begin van ʼn...
by Troukoors | Feb 5, 2018 | Beplanning
Troufoto’s is al wat jy oorhou van jou mooiste dag, daarom moet dit perfek wees. Hier is raad wat jy kan gebruik om te help om die beste eindresultaat te verseker. Troufoto’s is die herinneringe wat jy oorhou van jou mooiste dag en dit moet net so mooi wees soos die...
by Troukoors | Feb 2, 2018 | Beplanning
Jou troulokaal is die hartklop van jou funksie. Yolanda Wessels verklap wat jy die aand voor die troue moet bevestig om seker te maak dat alles perfek is. Die aand voor die troue is gewoonlik ’n gewoel en gewerskaf by die troulokaal, maar met ’n paar slim wenke kan jy...
by Troukoors | Jan 31, 2018 | Beplanning
Verlowingsfotosessies is deesdae die inding. Maar nie almal van hulle lyk ewe mooi nie. An-Sophie Lourens het gaan uitvind hoe jy joune ekstra-spesiaal kan maak. Verlowingsfotosessies is ʼn moet volgens Michele van Michele Anne Photography. Maar waar kry ʼn mens...