by Troukoors | Jan 17, 2018 | Regte Troues
Liefde was verseker nie blind vir Hyram en Monica die dag toe hulle ontmoet het nie. Hulle het dadelik geweet dat hulle, hulle lewensmaat gevind het en die res van hulle lewens saam met mekaar wil spandeer. In vandag se artikel deel An-Sophie Lourens die storie oor...
by Troukoors | Jan 15, 2018 | Ongekategoriseerd
’n Troukoerantjie is deesdae ’n gewilde tendens by troues. Miskien dink jy dit is ’n mors van tyd en geld of weet jy vir ’n feit dit is iets wat jy vir jou troue wil hê. As jy miskien nog aan die onseker kant is, is hierdie artikel net vir jou. Ons het by Elaine Botha...
by Troukoors | Jan 12, 2018 | Ander
’n Troukaartjie is die eerste amptelike wense wat jy vir ’n getroude paartjie stuur. An-Sophie Lourens het raad vir die bewoording. ’n Mens se gedagtes kan vinnig, vinnig in ’n doodloopstraat vasgekeer word as dit kom by wat om te skryf in ’n troukaartjie. Jy probeer...
by Troukoors | Jan 10, 2018 | Beplanning
Inspirasie is al wat ’n bruid nodig het om fantastiese idees vir haar mooiste dag op te tower. Something Blue deel pragtige idees vir ’n kleurvolle blommetroue. ’n Mens kan nooit genoeg inspirasie hê vir jou groot dag nie, veral nie wanneer jy iets wil doen wat jou...
by Troukoors | Jan 8, 2018 | Beplanning
Eilande is deesdae die gewildste bestemming vir ’n wittebrood onder paartjies. An-Sophie Lourens vertel jou ’n bietjie meer oor wat jou opsies is. Hoe kies ʼn mens tussen olifantritte en kosmarkies in Phuket, wit seesand en skemerkelkies in Zanzibar of snorkel in die...