by Troukoors | Jan 5, 2018 | Ongekategoriseerd
’n Nuwejaarstroue is simbolies van ’n nuwe begin, in ’n nuwe jaar. An-Sophie Lourens deel idees vir as jy dit oorweeg om volgende Nuwe Jaar die knoop deur te haak. Daar het ’n klomp paartjies oor die Nuwe Jaar verloof geraak en dit is ’n baie opwindende tyd van die...
by Troukoors | Jan 3, 2018 | Beplanning
Jou wittebrood moet onvergeetlik wees, daarom is dit belangrik om die regte bestemming te kies. Minette Badenhorst het by Clouds End Boutique Guest House & Spa gaan uitvind wat jy ingedagte moet hou wanneer jy kies. Waar die wittebrood gehou gaan word, is vir die...
by Troukoors | Dec 22, 2017 | Ongekategoriseerd
Potplante is die nuutste gier onder paartjies wat trou. Nie net omdat dit mooi inskakel by die groenigheid wat tans koning kraai nie, maar ook omdat dit oulike dankiegeskenke is. Minette Badenhorst vertel jou meer hieroor. Een van die nuwe gewilde tendense in terme...
by Troukoors | Dec 20, 2017 | Regte Troues
’n Troue in sagte kleurskakerings was presies wat Tiaan en Rochelle wou hê op hulle groot dag. Minette Badenhorst vertel jou meer van hierdie paartjie. Hierdie romantiese troue met ʼn wit en grys kleurskema was die perfekte dag vir Tiaan en Rochelle om trou aan mekaar...
by Troukoors | Dec 18, 2017 | Ander
Vrae vir die bruid om te antwoord, is altyd baie nuttig om pret te verseker by enige kombuistee. Minette Badenhorst verklap watter vrae die beste sal werk. ’n Bruidvasvra is een van die lekkerste speletjies om te speel by ’n kombuistee. Daar is soveel verskillende...