Sprokiestroue in die bosveld

’n Sprokiestroue in die bosveld was die ideale manier om Rumano en Berdéne se liefde te vier. An-Sophie Lourens vertel meer oor hierdie geleentheid, wat ’n lewendige optrede deur Elvis se Seun ingesluit het. Natuurliefhebbers, Rumano en Berdéne, het dadelik geweet...

Skryfbehoeftes – die tendense vir 2018

Skryfbehoeftes maak deel uit van elke paartjie se groot dag. Maar wat gaan gewild wees in 2018? Minette Badenhorst het by Soapberry Design gaan uitvind. Skryfbehoeftes vir ʼn troue is ʼn belangrike komponent. Dit is die eerste glimpse wat jy aan jou gaste gee van jou...

Bykomstighede vir die bruidegom

Bykomstighede vir die bruidegom en sy gevolg, is net so belangrik soos vir die bruid omdat dit help om die regte atmosfeer te skep. Mercia Eksteen het gaan kyk wat tans beskikbaar is. Partykeer is ons so gefokus op die bruid, dat ons daarvan vergeet dat dit net so ’n...

Elegante troues is weer hoogmode

Elegante troues het vir eers oorgeneem by die ander troustyle en gaan baie gewild wees in 2018. Vandag se gestileerde sessie is deur hierdie tendens geïnspireer en Minette Badenhorst vertel ons meer… Die tradisionele wit-tema vir troues is een van daardie wat...

Papierblomme as versiering by jou troue

Papierblomme, in alle vorms en groottes, is deesdae in die kollig by troues omdat dit ’n maklike manier is om jou venue te verfraai. Minette Badenhorst van Paper Envy vertel meer hieroor. Papierblomme vir troues is ʼn groot tendens wat nou vlam vat. Daar is so baie...