by Troukoors | Jul 28, 2017 | Ongekategoriseerd
Gewig is ’n probleem, of jy nou gaan trou of nie. Want geen vrou is ooit tevrede met hoe sy lyk nie. Hier is raad om ontslae te raak van die paar ekstra kilogramme om jou middel. Die kalf is in die put. Jy gaan trou en moet ontslae raak van daai ekstra gewig om jou...
by Troukoors | Jul 27, 2017 | Beplanning
Uitnodigings is nie net die eerste ding wat gaste van jou troue sien nie, maar dui ook aan wat die styl van julle groot dag gaan wees. Kies dus slim. Die uitnodigings vir jou troue moet by die styl en tema van die dag pas. Dit moet dus die gevoel van jou troue...
by Troukoors | Jul 26, 2017 | Ongekategoriseerd
Boheemse troutemas is altyd gewild en kan ’n pragtige atmosfeer skep op julle troudag. Hier is ’n bietjie inspirasie. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van Troukoors se Spesiale Uitgawe, van verlede...
by Troukoors | Jul 25, 2017 | Regte Troues
’n Troue met ’n elegante atmosfeer was presies waarmee Francois en San-Mari hulle liefde wou vier. Lees verder oor hulle mooiste dag en om die res van hul foto’s te sien. ’n Troue was moontlik die laaste ding waaraan Francois en San-Mari gedink het toe hulle deur...
by Troukoors | Jul 24, 2017 | Ander
Jou troudag is hier en dit is die oomblik waarop jy al so lank wag. Maar moenie kop verloor nie. Hier is ’n paar dinge wat jy liefs nie op die dag moet probeer nie. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare...