by Troukoors | Apr 19, 2017 | Verhoudings
Saambly na die troue is ’n groot aanpassing. Veral as beide van julle direk uit julle ouerhuise trek. Gina van Staden gee raad oor hoe om dié aanpassing makliker te maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...
by Troukoors | Apr 18, 2017 | Regte Troues
’n Troue was die resultaat van Christiaan en Yvette se langafstand-liefde. Gina van Staden vertel meer oor hulle spesiale dag wat getooi was in aardse kleure. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...
by Troukoors | Apr 13, 2017 | Beplanning
Die trougevolg moet pronk in die kleure van jou troue en deelneem aan al die feestelikhede, maar wie moet die kostes dra? Yolanda Wessels het gaan ondersoek instel. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self...
by Troukoors | Apr 12, 2017 | Beplanning
Heildronke is nie die prettigste deel van die troue nie, maar dit is ’n noodsaaklike aspek van jou groot dag. Hieronder is alles wat jy oor hierdie formaliteit moet weet. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...
by Troukoors | Apr 11, 2017 | Regte Troues
’n Oggendtroue is die ideale manier om jou spesiale dag ten volle te geniet, omdat jy die kuier kan uitrek. Gina van Staden vertel hoe Morné en Yolanda hierdie geleentheid beplan het. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...