by Troukoors | Apr 10, 2017 | Beplanning
Troubeloftes wat self geskryf is en uit die hart kom, kan baie spesiaal wees. Maar hoe pak ’n mens hierdie taak aan? Hier is raad wat die hele proses vir julle altwee sal makliker maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...
by Troukoors | Apr 7, 2017 | Verhoudings
Belangstellings bepaal of jy en die man in jou lewe iets in gemeen het. Maar hoeveel kan julle passies van mekaar verskil vir die verhouding om steeds te werk? Die manne van DECA gee hulle opinie… SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se...
by Troukoors | Apr 6, 2017 | Ongekategoriseerd
Vlekkelose vel op jou troudag is moontlik, al het jy tans hiperpigmentasie-probleme. Lamelle Research Laboratories het raad oor hoe jy kan klaarspeel met hierdie probleem. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...
by Troukoors | Apr 5, 2017 | Beplanning
Die gastelys kan een van die grootste uitdagings wees wanneer julle besluit om te trou, want troues is duur en jy kan eenvoudig net nie almal nooi nie. Almal kom ook nie altyd oor die weg nie, so wie op jou finale gastelys is, bepaal ook die atmosfeer by jou troue....
by Troukoors | Apr 4, 2017 | Regte Troues
’n Troue was sommer van die begin af in die beplanning vir Dané en Johannes en hulle het ook geweet waar hulle dit gaan hou. Gina van Staden vertel ons meer oor die storie agter hulle mooiste dag. Van die begin van Dané en Johannes van den Berg se verhouding af het...