by Troukoors | Feb 17, 2017 | Verhoudings
Valentynsdag is die dag van liefde, maar is die regtig vir die man in jou lewe so belangrik? David Louw van Getroud met Rugby deel of Cupid se pyltjie sy hartsnare tref of mis op dié dag. David Louw is bekend vir sy karakter as Petrus Steyn in kykNET se Villa Rosa. Hy...
by Troukoors | Feb 16, 2017 | Beplanning
’n Fotograaf speel ’n belangrike rol op julle groot dag, daarom moet jy iemand kies op wie jy kan staatmaak. Compassion Art Photography werk al vir agt jaar in die troubedryf en met verskeie toekennings en tevrede bruide agter hulle naam, is hulle beslis ’n...
by Troukoors | Feb 15, 2017 | Ongekategoriseerd
Trou-uitnodigings is die eerste element wat gaste van jou troue sien. Daarom moet dit nie net by jou troue pas nie, maar ook inskakel by die nuutste tendense. Heidi Henning van GreenRoots Design & Art Studio verklap watter tendense gewild gaan wees in 2017. Maak...
by Troukoors | Feb 14, 2017 | Ongekategoriseerd
Verlowingsfotosessie hoef nie ’n vloekwoord te wees vir die man in jou lewe nie. Dit was juis Lecia se geheime wapen om haar verloofde, Johan, van sy vrees vir die kamera te genees. Probeer dit gerus. Lecia het gedink dat ʼn verlowingsfotosessie die antwoord is om...
by Troukoors | Feb 9, 2017 | Resepte
Valentynsdag kom net een keer per jaar en is die ideale dag om die liefde van jou lewe te bederf. Omdat die pad na ’n man se hart deur sy maag loop, beveel Trouvrou hierdie croissants aan vir ontbyt in die bed. Laai ook ’n GRATIS Valentynskaartjie, deur PATAT,...