by Troukoors | Feb 9, 2017 | Verhoudings
Huweliksprobleme is algemeen, maar daar is tekens wat daarop kan dui dat julle bootjie op gevaarlike waters dobber. Is julle huwelik veilig? Elke paartjie ervaar een of ander tyd huweliksprobleme en met werk en aandag kan dit beslis opgelos word. Maar wat as die...
by Troukoors | Feb 8, 2017 | Ongekategoriseerd
Selfdoentroues is deesdae gewild, maar dit is nie so maklik soos wat dit lyk nie. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad oor hoe jy hierdie groot taak moet aanpak. Om jou eie troue te beplan is makliker gesê as gedaan. Daar is baie aspekte en klein detail...
by Troukoors | Feb 8, 2017 | Ongekategoriseerd
Trou-inspirasie word gebore uit watter tendense gewild is vir ’n bepaalde seisoen of jaar. Christell du Preez van The Peachy Peony kyk hoe jy vuilblou en ougoud kan kombineer vir jou spesiale dag. Wil jy jou maat bederf vir Valentynsdag, maar weet nie wat om te doen...
by Troukoors | Feb 7, 2017 | Regte Troues
Troues, getooi in groen en goud, is deesdae nogal ’n gewilde tendens. Daarom het die span wat hierdie fotosessie beplan het ’n bietjie gaan eksperimenteer om te sien hoe ’n mens hierdie kleure stylvol kan kombineer. SPESIALE TROUKOORS AANBOD Bestel Die Trouboek @ R90...
by Troukoors | Feb 6, 2017 | Ander
Die Groot Vraag moet gevra word, maar jy het ’n bietjie inspirasie nodig om dit romanties te maak. Hier is hoe hulle dit in Hollywood doen… Elke vaste verhouding kom die een of ander tyd op die punt waar dinge op ’n meer ernstiger noot verder moet ontwikkel. Dit...