by Troukoors | Feb 3, 2017 | Ander
’n Seremoniemeester speel ’n belangrike rol in elke paartjie se groot dag. Gina van Staden het gaan uitvind watter kwaliteite jy nodig het wanneer die eer jou te beurt val. Onthou jy nog hoe lekker dit in die ou dae was om na die inry toe te gaan? Wil jy jou maat...
by Troukoors | Feb 2, 2017 | Ander
Jou troeteldier se kos speel ’n belangrike rol in hoe gesond en gelukkig hy is. Dit is daarom belangrik om nie net die regte kos te kies nie, maar dit ook behoorlik en veilig te bêre. Hoe jy jou troeteldier se kos bêre, maak ’n groot verskil in hoe vars dit gehou word...
by Troukoors | Feb 1, 2017 | Ongekategoriseerd
Blom-idees vir 2017 is volop op Pinterest. Ons het ’n paar gaan soek wat hierdie jaar gaan koning kraai. Blomme en tafels, versier met baie groenigheid, is bo aan die lys van tendense vir 2017 omdat bruide nie net op soek is na iets meer natuurlik nie – maar ook omdat...
by Troukoors | Jan 31, 2017 | Regte Troues
’n Troue was die laaste ding waaraan Abri en Anri gedink het toe hulle op Facebook begin gesels het. Gina van Staden vertel hoe hulle liefde geblom het tot op hulle mooiste dag. Abri en Anri Wepener ken mekaar al sedert skooldae. Hul langafstand-liefde het eers begin...
by Troukoors | Jan 26, 2017 | Beplanning
’n Troudatum is een van die eerste besluite wat julle neem wanneer julle begin troue beplan en daar is baie aspekte wat daarvan afhang. Lees verder om te sien wat jy in gedagte moet hou wanneer julle ’n datum kies. Daar is baie klein dingetjies wat in ag geneem moet...