Navorsing vir jou troue

Goeie navorsing is noodsaaklik vir enige suksesvolle projek – daarom is dit belangrik om jou huiswerk ook behoorlik te doen wanneer jy beplan aan jou troudag. Hou die volgende in gedagte wanneer julle begin beplan. Die groot vraag is gevra en die troukoors vlam op....

Plaastroue vir ou skoolliefdes

’n Plaastroue was die perfekte manier om Hermanus en Benita se lewe saam te bind, wat al van hulle skooldae af kom. Gina van Staden vertel hulle verhaal. Benita en Hermanus Swart se liefde het al onwetend agter die skoolbanke op Naboomspruit begin blom. Jare later het...

Troubegroting 101

’n Troubegroting is seker die ding wat paartjies die meeste laat kopkrap. Gina van Staden ondersoek hoe ’n mens hierdie netelige kwessie van die begin af moet aanpak. Hoe bepaal en hou ʼn mens by die troubegroting? Ons lig ʼn paar punte uit om te oorweeg voordat die...

Kinders by jou troue – ja of nee?

Kinders en hulle teenwoordigheid by troues is deesdae nogal ’n groot bron van konflik wanneer dit by troues kom. Gina van Staden ondersoek hoe ’n mens hierdie netelige kwessie moet benader. Dit raak ál gewilder dat trou-uitnodigings lees: “Geen kinders asseblief”. Die...

Troue in roosgoud en silwer

’n Troue met ’n romantiese atmosfeer is wat hierdie paartjie graag wou hê. Silwer en roosgoud was die perfekte pasmaats vir hierdie glansryke geleentheid. Philip en Marlize van der Linde beskryf mekaar as hard en sag – albei hardwerkend en gedetermineerd, maar met ʼn...