by Troukoors | Jan 12, 2017 | Ander
Die venue is die hart van jou troue en het ’n invloed op elke aspek van jou troubeplanning. Gina van Staden verklap watter bestanddele nodig is om die regte plek vir julle mooiste dag te kies. Dis veilig om te sê dat die venue die belangrikste element van...
by Troukoors | Jan 11, 2017 | Resepte
Nagereg kan die kersie op die koek wees op julle mooiste dag. Veral as dit ongelooflik smaak en mooi voorgesit word. Trouvrou bederf ons die maand met ’n Crème Brûleé-resep wat perfek sal werk. Nagereg is iets wat selfs die stresvolste dag kan opkikker en is die...
by Troukoors | Jan 10, 2017 | Regte Troues
’n Troue was die resultaat van ’n liefde wat reeds op universiteit begin het. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor die storie agter dié spesiale dag. Henco en Nachelle Annandale se liefdesverhaal het tussen skoolboeke op universiteit begin. Nachelle vertel ons...
by Troukoors | Dec 23, 2016 | Verhoudings
Selfbeeldprobleme kan dikwels die mense in jou lewe wegstoot. Dit is moeilik vir die man in jou lewe om van jou te hou, as jy dit nie eers self kan doen nie. Jou Romeo se Ruan Wessels verklap hoe ouens hieroor voel. Elke mens is sy eie unieke legkaart, aanmekaargesit...
by Troukoors | Dec 15, 2016 | Ander
Kersgeskenkkaartjies is die perfekte manier om jou mooi toegedraaide Kersgeskenke af te rond. Gee hierdie Kersfees unieke kaartjies vir vriende en familie wat selfs die kwaaiste skoonma se hart sal laat smelt. Laai hierdie ontwerpe, deur GreenRoots Design & Art...