by Troukoors | Nov 2, 2016 | Mode en Skoonheid
’n Troupak vir die bruidegom, is net so belangrik soos ’n trourok vir die bruid – daarom moet hierdie keuse noukeuring gemaak word. Ons het raad om dit vir jou makliker te maak. BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR! Dit is die einde van die maand...
by Troukoors | Nov 1, 2016 | Ongekategoriseerd, Regte Troues
’n Seetroue wat ’n bietjie anders is as die gewone blou- en witkleurkombinasie is wat Anru en Lische graag op hulle mooiste dag wou hê. Lees verder om te sien hoe hulle die dag benader het. BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR! Dit is die einde...
by Troukoors | Oct 31, 2016 | Mode en Skoonheid
Afsnymateriaal is onvermydelik wanneer jou trourok verstel moet word. Maar moenie bekommerd wees nie, want hierdie stukkies lap kan op kreatiewe maniere steeds deel bly van jou groor dag. BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR! Dit is die einde van...
by Troukoors | Oct 28, 2016 | Verhoudings
’n Oorbeskermende pa, soos in die fliek Eintlik Nogal Baie, kan maklik ’n verhouding kelder. Is dit dalk julle probleem? Lees verder om te sien wat André Lotter hieroor sê. Pa’s is maar kwaai as dit by hulle dogters kom, maar partykeer kan ’n oorbeskermende pa ’n mooi...
by Troukoors | Oct 27, 2016 | Ongekategoriseerd
’n Verlowingsfotosessie was die perfekte manier om die beplanning en opgewondenheid vir Francois en San-Mari se groot dag af te skop. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hierdie mooi paartjie se oulike fotosessie. Francois en San-Mari deel hul liefdesverhaal met...