Vreemde trou-tradisies van regoor die wêreld

Trou-tradisies kan soms baie vreemd wees en baie moderne paartjies wyk heeltemal hiervan af. Daar is egter erger trou-tradisies as die gewone ruiker en kousband gooi. Gina van Staden het gaan loer wat in ander kulture gedoen word. Spaar R44.90 as jy Die Trouboek &...

Troeteldiervriendelike troues vir diereliefhebbers

Troeteldiervriendelike troues is deesdae die in ding, omdat baie bruidspare swaar kou aan die feit dat hulle beste (viervoetige) vriende soms nie welkom is nie. Hier is vyf maniere om hierdie dilemma in die tuin te begrawe… Deesdae hoor jy al hoe meer van...

Kinders en pasgetroudes – hoe nou gemaak?

Kinders kan pasgetroude paartjies se lewe nogal kompliseer, omdat trou reeds ’n groot aanpassings is en swaar trek onder ekstra bagasie. Hoe gemaak wanneer ‘jou kinders’ en ‘my kinders’ nou ‘ons kinders’ word? Gina van Staden gee raad.  Spaar R44.90 as jy Die Trouboek...

Troubeloftes vir vyf-en-twintigste huweliksherdenking

Troubeloftes is opnuut gemaak tussen Francois en Yolande Botha wat besluit het om na vyf-en-twintig jaar van getroude lewe hulself weer opnuut aan mekaar te verbind. Dit was ’n sprokiesmooi dag, vol liefde en geluk. Francois en Yolande het nuwe troubeloftes aan mekaar...

Haarsorg vir die winter

Spesiale haarsorg is nodig gedurende die winter, veral as jy in die lente of somer gaan trou en ’n stralende kroon nodig het om jou perfek gegrimeerde gesig mee af te rond. Alex Mitchley het raad om jou hare gesond te hou. Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK...