by Troukoors | Aug 12, 2016 | Ander
Vonkelwyn is ’n moet vir al die heildronke wat op jou groot dag ingestel moet word. Daarom het Van Loveren besluit om twee gelukkige paartjies te bederf met genoeg vonkelwyn vir ’n troue met 120 gaste! Lees verder om te sien hoe jy kan wen… Spaar R44.90 as jy...
by Troukoors | Aug 11, 2016 | Verhoudings
Irriteer jou gewoontes hom dalk so dat dit die rede is hoekom jy steeds enkellopend is? Hugo Ludik van ADAM gesels oor gewoontes wat ouens irriteer. Lees verder om te sien of dit is waar jou probleem lê… Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons...
by Troukoors | Aug 10, 2016 | Ongekategoriseerd
Ooggrimering rond jou trouvoorkoms perfek af en kan jou blosend, geheimsinnig of sommer net beeldskoon laat lyk. Gina van Staden verduidelik hoe jy Wet n Wild se ooggrimering kan gebruik om jou oë te beklemtoon. Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons...
by Troukoors | Aug 8, 2016 | Regte Troues
Kleurskema speel ’n baie belangrike rol op jou groot dag. Odelya Streicher van Dinlya – Decor, Gifts, Teagarden and Venue (ook die bruid) deel met ons hoe sy ’n unieke kleurskema gebruik het om ’n super romantiese atmosfeer te skep by hulle troue. Daar is slegs 50...
by Troukoors | Aug 5, 2016 | Verhoudings
’n Verhouding kan soms swaar trek as gevolg van die verlede. In My Father’s War speel Erica Wessels die rol van ’n vrou wie se man swaar aan die verlede se bagasie dra. Hier is raad oor hoe om te keer dat sulke bagasie julle verhouding kelder. Erica Wessels speel die...