Wen kos vir jou kat of hond

Kos is een van jou grootste uitgawes wanneer jy ’n troeteldier het. Daarom wil Hill’s Pet Nutrition hierdie maand twee gelukkige lesers bederf met ’n geskenkpak vol van hulle nuwe Hill’s Stews.   Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons kantoor oor om...

Troumusiek – wat jy moet weet

Troumusiek gaan oor meer as net liedjies kies vir jou platejoggie om te speel. Daar is baie wat jy in gedagte moet hou. Gauteng DJ verklap wat elke paartjie oor hulle troumusiek moet weet. Die venue is bespreek, jy het ’n rok, daar is blomme en die dekor lyk...

Swanger strooimeisie… ons het aantrekraad

’n Swanger strooimeisie kan die bruid nogal laat kopkrap wanneer dit kom by rokkies vir die gevolg. Maar dit hoef nie ’n krisis te wees nie. Hoiden Bridesmaids gee aantrekraad.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...

Troue met kreatiewe natuur-elemente

’n Troue is ’n geleentheid wat net een keer oor jou pad kom, daarom wou W.M. en Zenelle die beste maak van hierdie spesiale dag en het hulle alles ingesit om die dekor vars, oorspronklik en natuurlik te hou. W.M. en Zenelle Brits se kreatiewe troue was kraakvars en...

Skoonma wil my troue steel, help!

Jou skoonma kan ’n groot bate of ’n groot las wees wanneer dit by troubeplanning kom. Dit hang alles af van hoe jy en sy die saak benader. Christell du Preez van The Peachy Peony het raad. Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...