Troudrankies – wie dra die koste?
Troudrankies, in watter vorm of hoeveelheid ookal, is iets wat die gaste verwag. Maar wie moet daarvoor pa-staan? Yolande van Deventer gee raad. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...
Trouspyskaart 101
Die Trouspyskaart kan jou nogal laat kopkrap, veral as jy baie keuses het. Yolande van Deventer het raad oor hoe om die perfekte spyskaart saam te stel. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...
Trougetuies – wie moet jou wegteken?
Trougetuies is ongelukkig iets wat deel moet wees van elke troue, omdat geen kontrak geldig is sonder hulle handtekeninge nie. Yolanda Wessels gee raad oor wie jy hiervoor moet oorweeg. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...
Skoonfamilie – betrek hulle so by jou troue
Skoonfamilie is nou maar een maal deel van die pakket wanneer jy trou. Deur hulle deel te maak van julle mooiste dag, kan help om dié verhouding op ’n goeie voet af te skop. Gina van Staden gee raad. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se...
Trougevolg – wie betaal vir wat?
Die trougevolg moet pronk in die kleure van jou troue en deelneem aan al die feestelikhede, maar wie moet die kostes dra? Yolanda Wessels het gaan ondersoek instel. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self...
Heildronke – alles wat jy moet weet
Heildronke is nie die prettigste deel van die troue nie, maar dit is ’n noodsaaklike aspek van jou groot dag. Hieronder is alles wat jy oor hierdie formaliteit moet weet. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...
Troubeloftes – hoe om dit self te skryf
Troubeloftes wat self geskryf is en uit die hart kom, kan baie spesiaal wees. Maar hoe pak ’n mens hierdie taak aan? Hier is raad wat die hele proses vir julle altwee sal makliker maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...
Gastelys 101 – wie om te nooi en wie nie
Die gastelys kan een van die grootste uitdagings wees wanneer julle besluit om te trou, want troues is duur en jy kan eenvoudig net nie almal nooi nie. Almal kom ook nie altyd oor die weg nie, so wie op jou finale gastelys is, bepaal ook die atmosfeer by jou troue....



































