Fotograaf op wie jy kan staatmaak
’n Fotograaf speel ’n belangrike rol op julle groot dag, daarom moet jy iemand kies op wie jy kan staatmaak. Compassion Art Photography werk al vir agt jaar in die troubedryf en met verskeie toekennings en tevrede bruide agter hulle naam, is hulle beslis ’n...
Troudatum – kies só julle perfekte dag
’n Troudatum is een van die eerste besluite wat julle neem wanneer julle begin troue beplan en daar is baie aspekte wat daarvan afhang. Lees verder om te sien wat jy in gedagte moet hou wanneer julle ’n datum kies. Daar is baie klein dingetjies wat in ag geneem...
Navorsing vir jou troue
Goeie navorsing is noodsaaklik vir enige suksesvolle projek – daarom is dit belangrik om jou huiswerk ook behoorlik te doen wanneer jy beplan aan jou troudag. Hou die volgende in gedagte wanneer julle begin beplan. Die groot vraag is gevra en die troukoors vlam op....
Troubegroting 101
’n Troubegroting is seker die ding wat paartjies die meeste laat kopkrap. Gina van Staden ondersoek hoe ’n mens hierdie netelige kwessie van die begin af moet aanpak. Hoe bepaal en hou ʼn mens by die troubegroting? Ons lig ʼn paar punte uit om te oorweeg voordat...
Tuintroues – 5 oulike idees
Tuintroues is op die oomblik nogal in die mode en ’n heerlike manier om die natuur soomloos by jou mooiste dag te inkorporeer. Christell du Preez van The Peachy Peony deel vyf oulike idees om te oorweeg vir hierdie tema. BEDERF JOUSELF OF ’N GELIEFDE HIERDIE...
Photobooth – net die ding wat jou troue kort
’n Photobooth by jou troue, sal nie net jou gaste vermaak nie, maar hulle ook in staat stel om spesiale herinneringe van julle mooiste dag huistoe te vat. BEDERF JOUSELF OF 'N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS...
Wyn – kies die regte opsies vir jou troue
Wyn is een van die opsies wat jy op jou troutafels kan plaas vir jou gaste om te geniet. Dit kan selfs jou dankiegeskenkies wees as jy reg kies, so maak seker jy maak die regte besluite. Wyn is ’n baie bekostigbare manier om ’n paar mense op ’n slag by jou troue te...
’n Troue wat by jou pas
Jou troue is beslis ’n weerspieëling van wie jy en jou aanstaande is en moet daarom gevul wees met elemente waarmee gaste julle sal vereenselwig. Hier is raad om ’n troue te beplan wat perfek by julle pas. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N...



































