Pinterest – jou vriend of vyand?
Pinterest is die eerste plek waar ’n bruid gaan soek wanneer die groot vraag gevra is, en jy kan maar seker wees dat ’n nuwe bord ook op Pinterest geskep gaan word – daar is net soveel idees dat die moeilik is om te glo dat jy net een keer gaan trou. Pinterest is...
Gastelys 101 – wie om te nooi en wie nie
Die gastelys kan een van die grootste uitdagings wees wanneer julle besluit om te trou, want troues is duur en julle kan eenvoudig net nie almal nooi nie. Almal kom ook nie altyd oor die weg nie, so wie op jou finale gastelys is, bepaal ook die atmosfeer by jou...
Bruidegom se uitrusting – wat hy moet weet
Die bruidegom se uitrusting is net so belangrik soos sy bruid se rok, want dit pronk immers ook op foto’s van die spesiale dag. Dit is daarom belangrik om seker te maak dat jy alles reg doen, sodat die eindresultaat perfek kan wees. Hier is ’n paar algemene vrae...
Strooimeisies moet versigtig gekies word
Strooimeisies kan jou spesiale dag maak of breek. Daarom is dit belangrik om die regte keuses te maak. Gina van Staden het raad om die besluit oor wie jy gaan kies as jou strooimeisies makliker te maak. As jy al die fliek Bridesmaids gekyk het, weet jy klaar hoe...
Groomzilla – hoe gemaak met ’n moeilike bruidegom?
Die bruidegom is gewoonlik nie die moeilike een wanneer dit by troubeplanning kom nie. Alhoewel groomzillas in die minderheid is, is hierdie trou-korporale besig om al hoe meer kop uit te steek. Gina van Staden het gaan kyk na maniere om hulle te hanteer. Dit word...
Wanneer kinders saam gaan wittebrood hou
In baie gevalle het die bruid of die bruidegom reeds kinders wanneer hulle besluit om te trou en moet klein kindertjies soms saamgeneem word op wittebrood... WAT JY IN GEDAGTE MOET HOU: Hanteer dinge anders – Om met ’n baba of kleuter te reis is anders as wanneer...
Die voordele van ’n troustilis
Oorsee is dit hoogmode om ’n troustilis te hê, maar wat is dit? Het jy regtig een nodig vir julle mooiste dag of kan jy daarsonder klaarkom? ’n Troustilis is daardie persoon wat gaan seker maak dat jou troue so mooi is soos wat jy graag wil hê dit moet wees... want...
Hou ’n romantiese piekniektroue
Om ’n romantiese piekniektroue in die buitelug te hou, is deesdae baie gewild. Liza de Jager van Bella Vestito verklap die moets en moenies van so ’n troutema. Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe werkswinkel op 18 Junie 2016 by Morgenzon in Pretoria...



































