Valentynsbederf 101

Valentynsbederf is hierdie jaar ʼn moet, want dis nie soos enige ander jaar se valentynsdag nie… Hierdie is julle eerste en dalk laaste Valentynsdag as verloofdes en dalk net die regte romantiese voorsmakie voor julle groot dag. Met Valentynsdag om die draai, gaan...

Troukaartjie 101 – die moets en die moenies

’n Troukaartjie is die eerste amptelike wense wat jy vir ’n getroude paartjie stuur. An-Sophie Lourens het raad vir die bewoording. ’n Mens se gedagtes kan vinnig, vinnig in ’n doodloopstraat vasgekeer word as dit kom by wat om te skryf in ’n troukaartjie. Jy probeer...

Vrae vir die bruid se kombuistee

Vrae vir die bruid om te antwoord, is altyd baie nuttig om pret te verseker by enige kombuistee. Minette Badenhorst verklap watter vrae die beste sal werk. ’n Bruidvasvra is een van die lekkerste speletjies om te speel by ’n kombuistee. Daar is soveel verskillende...

Kersgeskenkkaartjies vir jou nuwe familie

Kersgeskenkkaartjies is die perfekte manier om jou mooi toegedraaide Kersgeskenke af te rond. Gee hierdie Kersfees unieke kaartjies vir jou skoonfamilie, wat selfs jou skoonma se hart sal laat smelt. Laai hierdie ontwerpe, deur Heidi Heart Creative Studio gratis af....

Kalender vir 2018 om af te laai

’n Kalender is ’n noodsaaklike item vir enige bruid wat troue beplan. Laai een van hierdie pragtige kalenders gratis af. Troubeplanning gaan hand-aan-hand met baie reëlings en datums. Daarom is dit noodsaaklik om altyd ’n kalender byderhand te hê. Artica Designs het...

Troue op ’n weeksdag – ja of nee?

’n Troue op ’n weeksdag kan baie voordele inhou, al kan almal dit nie noodwendig bywoon nie. Lees verder om meer hieroor uit te vind. Daar is deesdae baie paartjies wat op ’n weeksdag troue hou. Die rede hiervoor is heel moontlik omdat daar so baie voordele is. Hier...