by Troukoors | Oct 14, 2017 | Ander
Wen vandag een van vyf Lizandra Winter-cd’s om die EKSKLUSIEWE vrystelling van haar nuwe musiekvideo, Die Begin, op ons blad te vier! Lizandra Winter se debuut-album is vroeër vanjaar bekend gestel en vandag stel ons die musiekvideo van haar treffer, Die Begin,...
by Troukoors | Oct 5, 2017 | Ander
Juwele is die perfekte manier om jou strooimeisies spesiaal te laat voel en hulle uitrustings mee af te rond. An-Sophie Lourens het gaan uitvind watter juwele tans gewild is vir die bruid se gevolg. ’n Mens wil nooit hê dat jou strooimeisies se uitrustings en...
by Troukoors | Sep 22, 2017 | Ander
Manstrouringe was vroeër jare eenvoudig en het heeltemal van die vrou afgehang. Deesdae is manstrouringe baie meer modieus, met baie meer detail. Mans word nou ook toegelaat om hulle uniekheid in hulle ring te weerspieël. Daar is ’n groot verskeidenheid manstrouringe...
by Troukoors | Sep 8, 2017 | Ander, Beplanning
Buitegemeenskap van goedere is die nuwe gonswoord onder paartjies wat gaan trou. Maar wat beteken dit? Cecile Roux van Basson Roux Attorneys gee meer inligting hieroor. ’n Huwelik buitegemeenskap van goedere word beklink deur ’n huweliksvoorwaardekontrak (HVK) op te...
by Troukoors | Sep 1, 2017 | Ander, Beplanning
Die regsaspekte van ’n huwelik, is iets waaroor paartjies selde wil dink. Maar dit is belangrik. Cecile Roux van Basson Roux Attorneys verklap wat verloofdes moet weet. Baie geluk! Jou lewensmaat het die groot vraag gevra en jy het ja gesê. Daar is so baie reëlings...
by Troukoors | Jul 24, 2017 | Ander
Jou troudag is hier en dit is die oomblik waarop jy al so lank wag. Maar moenie kop verloor nie. Hier is ’n paar dinge wat jy liefs nie op die dag moet probeer nie. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare...