by Troukoors | Jan 19, 2018 | Beplanning
Jou gevolg speel ’n belangrike rol op julle spesiale dag. Dit is daarom belangrik dat elkeen van hulle op hoogte is van sake. An-Sophie Lourens verklap hoe strooimeisies en –jonkers in kontak kan bly. Kommunikasie is nou maar een maal belangrik as jy ’n sukses wil...
by Troukoors | Jan 10, 2018 | Beplanning
Inspirasie is al wat ’n bruid nodig het om fantastiese idees vir haar mooiste dag op te tower. Something Blue deel pragtige idees vir ’n kleurvolle blommetroue. ’n Mens kan nooit genoeg inspirasie hê vir jou groot dag nie, veral nie wanneer jy iets wil doen wat jou...
by Troukoors | Jan 8, 2018 | Beplanning
Eilande is deesdae die gewildste bestemming vir ’n wittebrood onder paartjies. An-Sophie Lourens vertel jou ’n bietjie meer oor wat jou opsies is. Hoe kies ʼn mens tussen olifantritte en kosmarkies in Phuket, wit seesand en skemerkelkies in Zanzibar of snorkel in die...
by Troukoors | Jan 3, 2018 | Beplanning
Jou wittebrood moet onvergeetlik wees, daarom is dit belangrik om die regte bestemming te kies. Minette Badenhorst het by Clouds End Boutique Guest House & Spa gaan uitvind wat jy ingedagte moet hou wanneer jy kies. Waar die wittebrood gehou gaan word, is vir die...
by Troukoors | Dec 11, 2017 | Beplanning
Die troulokaal is die hartklop van jou troue en moet daarom perfek lyk op die dag. Yolanda Wessels het by Black Oystercatcher gaan uitvind hoe om die beste te verseker dat alles mooi en seepglad verloop. ’n Troulokaal kan jou gaste na hul asem laat snak, so moet nooit...
by Troukoors | Dec 1, 2017 | Beplanning, Verhoudings
Paartjies wat mekaar voor die troue sien, raak al hoe meer algemeen en dit kan baie voordelig wees. Lees verder om te sien of dit vir jou is. Baie paartjies meen dat dit bloot bygelowig is dat hulle mekaar nie voor die seremonie mag sien nie. Eintlik verkies baie...