by Troukoors | Nov 29, 2017 | Beplanning, Verhoudings
Troubeplanning kan ’n vreugde of ’n groot bron van konflik wees… veral as dit jou lewe oorneem. Vind uit of jy moet afskaal. Troubeplanning is lekker en jy kan uiting gee aan jare se droom en versamel. Maar wat as dit die mense rondom jou heeltemal...
by Troukoors | Nov 22, 2017 | Beplanning
Die DJ kan jou troudag maak of breek. Daarom is dit belangrik dat jy reg kies. Minette Badenhorst het by Simpsons Mobile gaan uitvind hoe paartjies hierdie keuse moet benader. Die regte DJ en musiek vir julle troudag maak ʼn groot verskil aan die atmosfeer van die...
by Troukoors | Nov 20, 2017 | Beplanning
’n Trouhustmerk is in vandag se tyd nogal heel gewild. Maar wat is die doel daarvan en hoe kies jy een? Lees verder om uit te vind. So, julle beplan ’n ultra-moderne troue, met ’n trouwebblad, elektroniese uitnodigings, ’n gesamentlike e-posadres en spesiale...
by Troukoors | Nov 17, 2017 | Beplanning
Beplanningsfoute is iets wat met enige bruid kan gebeur en dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Christell du Preez van The Peachy Peony het raad. Daar is soveel lysies wat gepaard gaan met troues. Die lysie van wat julle alles nodig het om die groot dag...
by Troukoors | Nov 2, 2017 | Beplanning
’n Hennepartytjie laat enige vrou se hart klop van opgewondenheid. Hoe dan nou anders, dit is mos ’n aand waar ons, onself kan opdollie en ons litte losmaak saam met vriendinne. An-Sophie Lourens verklap hoe jy die perfekte geleentheid kan reël. Dit is ’n feesviering...
by Troukoors | Oct 30, 2017 | Beplanning
Skryfbehoeftes maak deel uit van elke paartjie se groot dag. Maar wat gaan gewild wees in 2018? Minette Badenhorst het by Soapberry Design gaan uitvind. Skryfbehoeftes vir ʼn troue is ʼn belangrike komponent. Dit is die eerste glimpse wat jy aan jou gaste gee van jou...