by Troukoors | Sep 14, 2017 | Beplanning
Welkomdrankies wat anders is as die gewone, is deesdae ’n groot tendens wanneer dit by troues kom. Minette Badenhorst deel oulike idees, wat meer kreatief is as die tradisionele glasie sjerrie. Omdat welkomdrankies deel vorm van elke troue, het diensverskaffers begin...
by Troukoors | Sep 8, 2017 | Ander, Beplanning
Buitegemeenskap van goedere is die nuwe gonswoord onder paartjies wat gaan trou. Maar wat beteken dit? Cecile Roux van Basson Roux Attorneys gee meer inligting hieroor. ’n Huwelik buitegemeenskap van goedere word beklink deur ’n huweliksvoorwaardekontrak (HVK) op te...
by Troukoors | Sep 6, 2017 | Beplanning, Verhoudings
Familiedrama is iets waaroor elke bruidspaar nagmerries het voor hulle troue. Hanteer die situasie so wanneer daar botsende persoonlikhede op jou gastelys is. Elke familie het sy probleme, maar dit is nie nodig dat dit vir die bruid en bruidegom spanning moet...
by Troukoors | Sep 1, 2017 | Ander, Beplanning
Die regsaspekte van ’n huwelik, is iets waaroor paartjies selde wil dink. Maar dit is belangrik. Cecile Roux van Basson Roux Attorneys verklap wat verloofdes moet weet. Baie geluk! Jou lewensmaat het die groot vraag gevra en jy het ja gesê. Daar is so baie reëlings...
by Troukoors | Aug 30, 2017 | Beplanning
Peuselhappies en verwelkomingsdrankies is deesdae ’n meer gewilde keuse vir troues as ’n aansitvoorgereg. Is dit swak etiket om nie met so ̓n formele geleentheid, ̓n driegangmaaltyd te bedien nie? Dit is jou keuse hoe jy wil onthaal op jou troue en of jy peuselhappies...
by Troukoors | Aug 28, 2017 | Beplanning
Die eerste dans as man en vrou is vir paartjies baie belangrik. An-Sophie Lourens verklap alles wat jy moet weet om hiervoor voor te berei. As jou beurt naby is om die knoop deur te haak, mag jy dalk gemengde gevoelens ervaar as jy die woorde “die eerste dans” hoor....