Troubeloftes – hoe om dit self te skryf

Troubeloftes wat self geskryf is en uit die hart kom, kan baie spesiaal wees. Maar hoe pak ’n mens hierdie taak aan? Hier is raad wat die hele proses vir julle altwee sal makliker maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...

Gastelys 101 – wie om te nooi en wie nie

Die gastelys kan een van die grootste uitdagings wees wanneer julle besluit om te trou, want troues is duur en jy kan eenvoudig net nie almal nooi nie. Almal kom ook nie altyd oor die weg nie, so wie op jou finale gastelys is, bepaal ook die atmosfeer by jou troue....

Strooimeisies – hoe om die regte gevolg te kies

Strooimeisies moet jou spesiale dag vir jou stresvry en lekker maak. Daarom kan die keuse nie ligtelik opgeneem word nie. Die dag is immers net so goed soos die span wat daarby betrokke is. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad oor hoe om die regte keuse te...

Trou-venue: Alles wat jy moet weet

’n Trou-venue is die eerste bestanddeel in die beplanning van jou perfekte dag. Hier is wat jy in gedagte moet hou voordat jy jou keuse maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende foto’s...

Trou-uitnodigings – die etiket agter die versiering

Trou-uitnodigings is meer as net mooi skryfbehoeftes wat getooi is in die kleure van jou troue. Yolanda Wessels verklap watter inligting dit moet bevat. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers en...