by Troukoors | Jun 21, 2018 | Ander, Beplanning
Geskenkregisters is nie meer ʼn nuutjie in die troubedryf nie. An-Sophie Lourens het gaan ondersoek instel oor die moets en moenies hiervan. Die afgelope paar jaar se gebruik van geskenkregisters, het ʼn paar moets en moenies begin uitwys. As jy geskenkregisters wil...
by Troukoors | Jun 5, 2018 | Beplanning
’n Bietjie inspirasie kan jou help om ’n pragtige troue te skep. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor vandag se gestileerde fotosessie. Vandag se gestileerde sessie het baie selfdoen-elemente wat bruide kan gebruik op hulle groot dag. Die kleurkombinasies van...
by Troukoors | May 23, 2018 | Beplanning, Ongekategoriseerd
Jou verlowingspartytjie kan warm en snoesig wees met die regte benadering. An-Sophie Lourens deel kreatiewe maniere om jou gaste gelukkig te hou. Warmsjokolade, dik komberse en ure se flieks kyk, klink ʼn bietjie lekkerder op ʼn koue wintersaand as om uit te gaan en...
by Troukoors | Apr 19, 2018 | Beplanning
Troutradisies kan soms baie vreemd wees en baie moderne paartjies wyk heeltemal af hiervan. Daar is egter erger troutradisies as die gewone ruiker en kousband. Gina van Staden het gaan loer wat in ander kulture gedoen word. Almal weet van die “iets oud, iets nuut,...
by Troukoors | Apr 18, 2018 | Beplanning
’n Wintertroue kan pragtig wees, veral met die stadsliggies in die agtergrond. An-Sophie Lourens het met Radisson Blu Hotel se Etienne O’Connell gesels oor hoe om die beste te maak van die koue seisoen. Alhoewel ʼn wintertroue nie almal se eerste keuse is nie, is daar...
by Troukoors | Apr 11, 2018 | Beplanning, Verhoudings
Julle wil graag julle eie troubeloftes skryf vir die belangrikste dag in julle lewe, maar weet nie waar om te begin nie. Hier is raad wat die hele proses vir julle altwee sal makliker maak. Jy het dit al ’n duisend keer in flieks of by ander troues gesien en dit is...